Welkom by H.T.S. Pretoria-Tuine se webwerf
                                                                   Ons Visie en Missie

 

Visie: 'n Loopbaangerigte opvoedingsprogram, waarin ons strewe na die heel beste onderrig en afrigting vir elke leerder.
Missie: Om deur van kwaliteit onderrig aan elke leerder die geleentheid te bied om in 'n gelukkige omgewing hulle persoonlikheid en talente te ontwikkel. Om gebalanseerd te lewe en as entrepreneurs die volwasse wêreld te betree.

 

 
Make a Free Website with Yola.