Kultuur
By HTS Pretoria-Tuine word kultuuraktiwiteite nie agterweë gelaat nie.
Ons neem aan die volgende aktiwiteite deel:
Talentaande
Algemene Kennis vasvra-kompetisies
Redenaars
Litdink (AKPOL)
Revue
Karaoke aande
Kunskompetisies
Skryf-kompetisies
Debat-aande
Kreatiwiteitsdag
Ander Bedrywighede:
-
Daar word elke jaar 'n kreatiwiteitsdag by die skool gehou rondom die 14de Februarie.
-
In Januarie van elke jaar vind daar 'n positiewe punte uitstappie plaas na Warmbad vir alle
leerders wat meer as 800 positiewe punte die vorige jaar bymekaar gemaak het.
-
Daar word twee keer 'n jaar noodhulp vlak 1 en 2 kursusse aangebied.