CHRISTELIKE SKOLE VERENIGING
- Daar is CSV elke Woensdag
- Spesiale pouse van 45 minute sodat leerders genoeg tyd het om al hulle
draaie te loop en betyds te wees vir 'n goeie boodskap - Ons het twee sprekers wat afwisselend by ons kom gesels.
Johan de Klerk van AGS Lofdal in Pretoria Noord, tans die
Jeugpastoor daar en André le Roux van Truth & Love Ministries - Ons het ook 'n Bybelstudie groep wat elke dag vanaf 7:00 in een van die
klaskamers bymekaar kom en word gelei deur een van ons senior leerders - Daar word gereeld Vrydae aande jeugdienste bygewoon en ook ten minste een keer 'n jaar 'n kamp