Sport


Ons is besonder trots op ons sportsterre.

Die leerders kan aan die volgende sportsoorte deelneem:
  • Atletiek
  • Hokkie
  • Juskskei
  • Krieket
  • Landloop
  • Netbal
  • Rugby
  • Sagtebal
  • Skaak
  • Luggeweerskiet
  • Tafeltennis
  • Tennis

Daar word gereeld toere en kampe aangebied ter verryking van die leerders se vaardighede.

LW: Daar is geleentheid vir sportdeelnemers om na 15:00 van skoolbusvervoer gebruik te maak.

Die balans tussen die akademie, sport, kultuur en ander aktiwiteite is van uiterste belang.
`n Gesonde liggaam huisves `n gesonde gees.

 

 
Make a Free Website with Yola.